Jeremia 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het na die aarde gekyk, en dit was woes en leeg. Ek het ook na die hemel gekyk, en daar was geen lig nie.

Jeremia 4

Jeremia 4:16-25