Jeremia 38:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Baie belangrike amptenaar in die koning se paleis, Ebed-Melek die Etiopiër, het gehoor dat Jeremia in die put was. Die koning het toe in die Benjaminpoort gesit.

Jeremia 38

Jeremia 38:1-13