Jeremia 38:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Jeremia toe gevat en hom in die put van Malkija seun van die koning gegooi. Die put was in die gedeelte van die paleis waar die wagte gebly het. Hulle het toue gebruik om Jeremia te laat afsak. Daar was nie water onder in die put nie, net modder. Jeremia het in die modder weggesink.

Jeremia 38

Jeremia 38:5-10