Jeremia 38:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle sal al u vroue en kinders na die Babiloniërs toe uitlei. U sal self ook nie ontsnap nie. Die koning van Babel sal u vang en die stad afbrand.”

Jeremia 38

Jeremia 38:15-26