Jeremia 38:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal al die vroue wat in die paleis van die koning van Juda agtergebly het, vir die offisiere van die Babiloniese koning gee. En hulle sal u dan spot: “‘U sogenaamde vriende het u in die steek gelaat!Hulle het u mislei. Noudat u voetein die modder gesink het, waar is u vriende nou?’

Jeremia 38

Jeremia 38:19-28