Jeremia 38:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het toe vir Sedekia gesê: “Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: As u aan die offisiere van die Babiloniese koning oorgee, sal u en u familie bly lewe. Hulle sal dan ook nie die stad met vuur verbrand nie.

Jeremia 38

Jeremia 38:9-22