Jeremia 38:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sedekia het toe in die geheim vir Jeremia gesweer: “So seker as die Here leef wat vir ons lewe gee, ek sal jou nie doodmaak nie. Ek sal jou ook nie oorlewer aan die mense wat jou dood wil sien nie.”

Jeremia 38

Jeremia 38:13-23