Jeremia 36:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Jojakim het Jehudi gestuur om die boekrol te gaan haal. Hy het dit in Elisama se kantoor gaan haal en vir die koning voorgelees terwyl al sy amptenare bygestaan het.

Jeremia 36

Jeremia 36:11-28