Jeremia 36:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die amptenare het die boekrol veilig in Elisama die sekretaris se kantoor weggebêre. Hulle het toe na die paleis toe gegaan en vir die koning alles oorvertel wat hulle gehoor het.

Jeremia 36

Jeremia 36:11-23