Jeremia 34:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jeremia het nog ’n boodskap by die Here gekry. Dit was nadat koning Sedekia ’n verbond met al die mense in Jerusalem gesluit het om vryheid vir hulle slawe aan te kondig.

Jeremia 34

Jeremia 34:1-10