In dié stadium was die Babiloniese leërs besig om Jerusalem, Lakis en Aseka te beleër, die enigste stede in Juda waarvan die mure nog staande gebly het. Hierdie was die enigste versterkte dorpe van Juda wat nog nie ingeneem was nie.