Jeremia 33:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié tyd sal Hy Juda red en Jerusalem ’n veilige plek maak sodat mense daarin kan woon. En die mense sal die stad noem: ‘Die Here doen reg aan ons!’”

Jeremia 33

Jeremia 33:6-20