Jeremia 33:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan sal Ek ook ’n wettige erfgenaam van Dawid koning maak. Hy sal doen wat reg is en sorg dat regverdigheid in die land heers.

Jeremia 33

Jeremia 33:7-19