Jeremia 33:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê: “Hierdie land is nou leeg. Al die mense en die diere is weg uit al die dorpe. Maar daar sal weer herders wees wat hulle skape sal laat wei.

Jeremia 33

Jeremia 33:6-21