Jeremia 33:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrolike stemme van bruidegomme en bruide sal weer opklink. Mense sal ook weer opgewekte liedere sing om hulle dankbaarheid teenoor die Here te bewys. Hulle sal by die tempel sing: “‘Bring lof aan die Here,die Almagtige, want die Here is goed. Sy liefde en trou hou nooit op nie!’“Ek sal die omstandighede in die land verander sodat dit weer soos vroeër sal wees,” sê die Here.

Jeremia 33

Jeremia 33:3-17