Jeremia 32:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Babiloniërs wat nou die stad aanval, sal in die stad inkom en dit aan die brand steek. Die vyand sal ook die huise afbrand van mense wat bo-op die dakke wierook vir Baäl gebrand en drankoffers vir ander gode uitgegiet het. Dit het My baie kwaad gemaak.

Jeremia 32

Jeremia 32:20-39