Jeremia 32:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sê die Here: “Ek sal hierdie stad aan die Babiloniërs oorgee. Nebukadnesar, die koning van Babel, sal die stad inneem.

Jeremia 32

Jeremia 32:25-36