Jeremia 32:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koopkontrak het al die voorwaardes en ooreenkomste tussen Jeremia en Ganamel bevat. Ek het die koopkontrak wat verseël was en ook ’n afskrif wat vir almal se insae bedoel was, geneem

Jeremia 32

Jeremia 32:9-20