Jeremia 32:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het ek die koopkontrak geteken en dit voor getuies verseël. Ek het daarna die silwer op die skaal afgeweeg.

Jeremia 32

Jeremia 32:5-13