Jeremia 31:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here sê: “Hou op huil en droog af jou trane.Ek sal jou beloon vir jou moeite,” sê die Here. “Jou kinders sal terugkom uit die land van die vyand.

Jeremia 31

Jeremia 31:14-20