Jeremia 31:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê verder: “Hoor die geluid van hartseer en droewige gehuil uit Rama. Dit is Ragel wat huil oor haar kinders.Sy laat niemand toe om haar te troos nie,want haar kinders is dood.”

Jeremia 31

Jeremia 31:9-21