Jeremia 30:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom skreeu julle so omdat julle seerkry? Niks kan julle pynlaat verdwyn nie. Ek straf julle omdat julle so baie oortree en soveel sonde gedoen het.

Jeremia 30

Jeremia 30:9-21