Jeremia 30:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al julle bondgenote het julle in die steek gelaat. Hulle is nie langer besorg oor julle nie. Want Ek het julle gewond asof Ek julle vyand is. Julle oortredings was baie, julle sondes oorvloedig.

Jeremia 30

Jeremia 30:4-16