Jeremia 29:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here het jou in die plek van die priester Jojada in beheer van die tempel aangestel. Dit is jou taak om toe te sien dat geen waansinnige mens profesieë bring nie. So iemand moet jy in die tronk sit met ’n ysterboei om die nek.

Jeremia 29

Jeremia 29:25-32