Jeremia 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: Jy het op eie inisiatief briewe aan die priester Sefanja seun van Maäseja geskryf en kopieë daarvan aan die priesters en die mense in Jerusalem gestuur. Jy het geskryf:

Jeremia 29

Jeremia 29:15-27