Jeremia 29:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie twee het verskriklike dinge onder die mense van Israel gedoen. Hulle het owerspel gepleeg met ander mans se vroue. Hulle het ook leuens vertel en voorgegee hulle praat namens My. Ek het hulle geen opdragte gegee nie. Ek weet, want Ek is ’n getuie van alles,” sê die Here.

Jeremia 29

Jeremia 29:20-26