Jeremia 29:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat met hulle gebeur, sal soos ’n spreekwoord word. Elke keer as die mense van Juda in Babel iemand wil verwens, sal hulle sê: ‘Mag die Here met jou laat gebeur soos wat die koning van Babel met Agab en Sedekia gedoen het. Hy het hulle lewendig verbrand!’

Jeremia 29

Jeremia 29:21-28