Jeremia 29:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Jojagin en die koninginmoeder was toe alreeds uit Jerusalem weggevoer. Saam met hulle was ook die amptenare van die koning, die leiers van Juda, ambagsmense en smede.

Jeremia 29

Jeremia 29:1-3