Jeremia 29:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wat volg, is die inhoud van ’n brief wat Jeremia in Jerusalem geskryf het. Hy het dit gestuur aan die oumense, priesters, profete en al die mense wat Nebukadnesar uit Jerusalem na Babel toe weggevoer het.

Jeremia 29

Jeremia 29:1-3