Jeremia 27:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie na hulle luister nie. Gee julleself oor aan die koning van Babel en julle sal bly lewe. Hoekom moet hierdie stad verwoes word?

Jeremia 27

Jeremia 27:12-18