Jeremia 27:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom wil u en u mense in ’n oorlog sterf? Hoekom wil julle van honger of aan ’n epidemie sterf? Die Here het gesê dit is wat met enige volk sal gebeur wat hulle nie aan die koning van Babel onderwerp nie.

Jeremia 27

Jeremia 27:4-19