Jeremia 27:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe dieselfde boodskap aan koning Sedekia van Juda herhaal en gesê: “As julle wil bly lewe, moet julle julle oorgee aan die koning van Babel. Dien hom en sy mense.

Jeremia 27

Jeremia 27:11-18