Jeremia 26:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as julle begin reg lewe, goeie dinge doen en die Here gehoorsaam, sal Hy van plan verander en julle nie meer kwaad aandoen soos Hy gedreig het nie.

Jeremia 26

Jeremia 26:3-21