Jeremia 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jeremia homself teenoor die leiers en die hele volk begin verdedig. Hy het gesê: “Die Here het my gestuur om teen hierdie tempel en hierdie stad te profeteer. Julle het alles gehoor wat ek vir julle gesê het.

Jeremia 26

Jeremia 26:11-20