Jeremia 25:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jerusalem en die ander dorpe van Juda het uit die beker gedrink, saam met hulle konings en leiers. Van toe af is die land verwoes en verlate gemaak, ’n voorwerp van spot en ’n vloek. Dit is vandag nog steeds die geval.

Jeremia 25

Jeremia 25:15-19