Jeremia 25:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe die beker by die Here gevat en na al die nasies gegaan na wie Hy my gestuur het. Ek het hulle uit die beker laat drink.

Jeremia 25

Jeremia 25:16-27