Jeremia 25:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die vierde jaar wat Jojakim seun van Josia koning van Juda was, het Jeremia ’n boodskap oor al die mense van Juda ontvang. Dit was die eerste jaar van Nebukadnesar se bewind in Babel.

Jeremia 25

Jeremia 25:1-5