Jeremia 24:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal sorg dat geweld, hongersnood en pes hulle tref. Dit sal aanhou totdat daar niemand oor is in die land wat Ek aan hulle en hulle voorouers gegee het nie.”

Jeremia 24

Jeremia 24:8-10