Jeremia 22:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir koning Jojagin van Juda, seun van Jojakim gesê: “So seker as wat Ek lewe, Ek sal van jou ontslae raak. Al is jy soos ’n seëlring aan my vinger, Ek sal jou afpluk.

Jeremia 22

Jeremia 22:14-30