Jeremia 22:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

O inwoners van Libanon, julle woon tussen die seders.Maar binnekort sal julle gilvan angs en vrees. Julle sal angs ervaar soos ’n vrou wat geboorte gee.”

Jeremia 22

Jeremia 22:20-30