Jeremia 21:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense wat kies om in hierdie stad te bly, sal óf in gevegte óf van siekte óf van honger doodgaan. Maar wie uitgaan en hulle aan die Babiloniërs oorgee, sal bly lewe.

Jeremia 21

Jeremia 21:3-14