Jeremia 21:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het besluit om hierdie stad te vernietig. Ek gaan niks goeds vir hulle doen nie, sê die Here. Ek sal die stad aan die koning van Babel oorgee. Hy sal die stad verbrand.’”

Jeremia 21

Jeremia 21:7-14