Jeremia 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vra tog namens ons vir die Here wat gaan gebeur. Koning Nebukadnesar van Babel is besig om met sy soldate teen ons op te trek. Miskien sal die Here vir ons ’n wonderwerk doen soos Hy al tevore gedoen het en hom laat terugtrek.”

Jeremia 21

Jeremia 21:1-11