Jeremia 21:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Jeremia nog ’n boodskap gegee om oor te dra. Dit was toe koning Sedekia vir Pasgur, die seun van Malkija en Sefanja, die seun van Maäseja, ’n priester, na hom toe gestuur het met ’n versoek:

Jeremia 21

Jeremia 21:1-5