Jeremia 20:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pasgur, hulle sal jou en ook jou familie as gevangenes na Babel toe wegvoer. Daar sal jy doodgaan en sal hulle jou begrawe. Dieselfde sal ook gebeur met al jou vriende vir wie jy geprofeteer het dat alles reg sal wees.”

Jeremia 20

Jeremia 20:4-16