Jeremia 20:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal toelaat dat jou vyande hierdie stad kaalstroop. Hulle sal al die rykdom in die stad – die kosbare juwele van goud en silwer van jou konings – na Babel toe neem.

Jeremia 20

Jeremia 20:4-8