Jeremia 20:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) omdat hy my nie voor my geboorte doodgemaak het nie. Ag, kon my ma se liggaam vir ewig my graf gewees het!