Jeremia 2:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom vra julle nie hulp by hierdie godewat julle gemaak het nie?As húlle kan, laat hulle julle uit die moeilikheid help! Juda, julle het net soveel godeas dorpe.

Jeremia 2

Jeremia 2:24-37