Jeremia 2:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê vir ’n beeld uit hout gesny: ‘Jy is my pa.’ En vir ’n beeld uit klip gekap: ‘Jy is my ma.’Hulle steur hulle glad nie aan My nie, maar sodra hulle in die moeilikheid is, roep hulle: ‘Kom help ons!’

Jeremia 2

Jeremia 2:25-30