Jeremia 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waarom loop julle agter die gode aan totdat julle skoene deurgeloop is en julle kele brand van dors? Maar julle sê: ‘Moenie jou asem mors nie.Ons is lief vir hierdie vreemde gode. Ons sal nie ophou om hulle te aanbid nie!’

Jeremia 2

Jeremia 2:19-32